MOSSELBAAI NUUS - Hierdie fiets is tans in die besit van die Mosselbaai-polisie en is vermoedelik gesteelde eiendom.
Enige persoon wat die fiets positief kan identifiseer as die regmatige eienaar word versoek om ao Pieter Koekemoer van die Mosselbaai-polisiestasie te kontak (082 302 8546).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'