MOSSELBAAI NUUS - Die Mosselbaai Munisipaliteit se raadsvergadering vind vandeesmaand op Woensdag, 29 Maart om 09:00 plaas.
Lede van die publiek is welkom om die verrigtinge by te woon in die raadsaal by die munisipale hoofgebou, Marshstraat 101.
Die verrigtinge kan egter ook aanlyn gevolg word op die munisipaliteit se YouTube-kanaal. Die skakel sal op die dag beskikbaar gestel word.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’