Volgens motoriste wat daar verbygery het die boonste motors in die veld gelê. Volgens berigte word die skade geskat by R2 miljoen en is meeste van die voertuie afgeskryf.
Daar word vermoed dat die trokbestuurder beheer verloor het en teen 'n boom langs die pad tot stilstand gekom het.

'Ons bring jou die nuutste Albetinia, Tuinroete nuus'