Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Punt se mini Starganza het op 17 Oktober in die skoolsaal plaasgevind.
Dit was 'n geleentheid wat die leerders nooit sal vergeet nie.
Hoërskool Punt se skoolsaal was volgepak met toeskouers.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'