MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Punt se eerste hokkiespanne het die Arthur Johnson Sportweek, wat op Mosselbaai gehou is, gewen.
Die meisiehokkiespan van Punt wat as die wenners weggestap het.
Die toernooi is by die Van Riebeeck Stadion gehou vanaf 20-25 Maart en minstens 40 skole het aan die geleentheid deelgeneem.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’