MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Punt het op 13 April by Hoërskool Oudtshoorn aan die ATKV se redenaarskompetisie se eerste rondes deelgeneem.
Die leerders het skitterend gepraat en dié wat na die semi-finale rondes deurdring, sal binnekort bekend gemaak word.
Die volgende leerders het deelgeneem:
Gr 8-9 onvoorbereide redenaars: Sipho Ngcwangu (graad 9).
Gr 8-9 voorbereide redenaars: Marine Botha en Stefani Muller (beide graad 8); Carla Smit, Janika Pretorius en Cozette Pretorius (almal graad 9)
Gr 10-12 onvoorbereide redenaars: Lucia Pauw (graad 10); Myneli Muller en Amor Hall (graad 12)
Gr 10-12 voorbereide redenaars: Anja van Staden (graad 10); Mieke Oosthuizen en Suné Joubert (beide graad 11)
Lucia Pauw, Mieke Oosthuizen, Suné Joubert, Anja van Staden.
Marine Botha, Carla Smit, Sipho Ngcwangu, Cozette Pretorius, Janika Pretorius.
Myneli Muller en Amor Hall.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'