MOSSEL BAY NEWS - The National Youth Development Agency has cancelled its proposed youth engagement programme in Mossel Bay, scheduled for September.
This is owing to budget constraints.
The Mossel Bay Municipality apologises for the inconvenience.
Opleidingsessies gekanselleer
MOSSELBAAI NUUS - Die Nasionale Jeugagentskap het, as gevolg van ‘n beperkte begroting, hulle beplande opleidingsessies vir die jeug, wat in September sou plaasvind, gekanselleer.
Die Mosselbaai-munisipaliteit vra om verskoning vir die ongerief.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'