Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO'S - Hartenbos-bejaardesorg is vanoggend, Vrydag 23 Augustus die gasheer vir 'n sportdag vir senior burgers.
Dit het om 09:00 afgeskop.
Senior burgers van verskeie sorgsentrums in die groter Mosselbaai is in die NG Hartenbos se saal byeen vir al die opwindig.
Fotograaf Grey Stopforth is by die byeenkoms om die pret op film vas te lê.
Kyk video's hieronder.
Senior burgers van verskeie sorgsentrums het byeengekom vir die opwinding.
Hartenbos-bejaardesorg is gasheer van die sportdag.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'