TUINROETE DISTRIKSNUUS - Die Da Gamaskopstreek se sosiale beamptes het op 13 Mei ‘n geslagsgeweld projek by Vondeling Primêre skool op Slangrivier geloods.
Die projek is in samewerking met die plaaslike polisie se Jeugtak behartig.
Verskeie onderwerpe wat op veral die jeug betrekking het, is aangeraak.
Die groep geregsdienaars vanoor die Da Gamastreek spits hulle toe om die sosiale euwels in die gemeenskappe met baie passie hok te slaan. Agter, van links: Ao Alroy Windvogel, konst Tawanda Mkhongo, sers Monique Kellies, sers Laurianna Botha, sers Kay James, sers Jonathan Jansen, sers Imorgene Hendricks en Heinrich Hartnick, Heidelberg GPF voorsitter. Voor: Cindy Hartnick, konst Leando Claassen, konst Nicole Tiemie, sers Christiaan Jansen en Charmaine Esau.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'