TUINROETE NUUS - Die Da Gamaskop-polisiesone se sosiale misdaad-offisiere het gedurende 3 en 4 Desember hul jaarlikse Kids@Heart-projek in Swellendam en Heidelberg aangebied.
Die kinders is behoorlik met lekkernye bederf.
“Dankie aan al die lede wat vanjaar deelgeneem het,” sê kommunikasiebeampte van die Groot-Brakrivier-polisiestasie, sers Laurianne Botha.
Die Da Gamaskop-polisiesone strek van Groot-Brakrivier tot in Swellendam.
Die Da Gamaskop-polisiesone se sosiale misdaad-offisiere het gedurende 3 en 4 Desember hul jaarlikse Kids@Heart-projek in Swellendam en Heidelberg aangebied.
Foto's: Cornelle Carstens
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'