MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Park-leerders het by wyse van ‘n video-inskrywing aan vanjaar se Radikale redenaars- en lees-kompetisie deelgeneem en hul baie goed van hul taak gekwyt.
Die volgende leerders dring deur na die nasionale kompetisie op 3 Oktober in Pretoria: Lienka Pretorius (graad 3), Livia Gericke (graad 4), Mienke Vorster (graad 5) en Rossouw Gericke (graad 6).
Mienke Vorster
Lienka Pretorius
Livia Gericke
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'