MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Park-leerders het onlangs toekennings vir hulle akademiese prestasies ontvang.
Silwer en goue knopies is toegeken as erkenning vir hulle harde werk.
Graad 6, goue knopie-wenners. Voor: Livia Gericke, Chanelle Lombard, Alexa Alberts, Kyla Albertyn en Annabelle Schoevers. Agter: Anna Janse van Rensburg, Karli-Louise Weston, Deidré Jansen van Vuuren, Cara Bosman en Edward Swanepoel.
Anri Smuts, Lara Brown, Cara Bronn, Luan Augustyn, Owen Corcoran en Joe Alberts is die graad 5's wat goue knopies (90% +) ontvang het.
Graad 7, goue knopie-wenners (85% +). Voor: Marco Piek, Anne-Mari van der Merwe, Yanic Loubser, Kelsey Minnaar, Nikita Kask en Luca Piek. Agter: Nelani Malan, Jana Pretorius, Liechen Fouche, Izelke Conradie, Isabelle Janse van Rensburg, Mienke Vorster en Danica Brönn. Afwesig: Jana Cilliers, Olof Poggenpoel.
Hierdie graad 4's het silwer knopies (80%-89%) ontvang. Voor: Wian Jansen van Rensburg, Heinco Smith, Juan Claassen, Zian Lange en Aydin van Rooi. Middel: Matthias Wessels, Louis de Kock, Rehann Nel, Ben Olivier, Liam Herbst, John Janse van Rensburg, Zian Conradie en Cayno Pienaar. Agter: Chloé du Plessis, Kaylee van Rensburg, Lené van Heerden, Jessie Pienaar, Mikayla van Rensburg, Mila Smit, Allegra Kühn Swanich, Elrika Henning, Sonika van Rensburg en Kyra van Dyk.
Die graad 5's wat silwer knopies (80%-89%) ontvang het. Voor: Zander Rautenbach, Lian Cilliers, Ethan Hope, Juann Muller, Cayman van Aswegen, Richardo van Eck, Heinrich van Niekerk en Phillip Lerm. Agter: Cecilia Visagie, Alieke Boshoff, Gisela Olivier, Madelein Maree, Kristy-Leigh van der Schyff, Elrie van Wyk, Hanrie van der Walt, Chloé Conradie en Tianca Olivier.
Graad 6 se silwer knopie-wenners. Voor: Mieke Kaderli, Mieke Ludick, Chané van der Westhuizen en Milé van Niekerk. Middel: Kanu Potgieter, Kai Kotze, Emile Marais, Llewelyn van der Merwe, Wian Janse van Rensburg, Dylan Stander en Wikus Smit. Agter: Nina Pienaar, Dannicka Goosen, Sadie Quinton, Mieke Vos, Ruchka Grobler, Monique Bonner, Yvonne Kempen en Lené Niemann. Afwesig: Drehan Coetzee en Jesse Marx.
Goue knopies is deur hierdie graad 4's (90% +) behaal: Milan Maritz, Marli Pienaar, Milan Kotze, Sias Poggenpoel, Lohan Kellerman en Alexander Schoevers.
Graad 7, silwer knopie-wenners (80%-84%): Lizé Janse van Rensburg, Yasmin Ruiters, Lumé Oosthuizen en Dianell Coetzee. Afwesig: Miné Lotter.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai,Tuinroete nuus'