MOSSELBAAI NUUS - Ten aanskoue van sy vrou Sita, kinders, kleinkinders en toeskouers is Hartenbosser, Chris Pretorius staande toegejuig toe hy op 1 Maart sy 80ste verjaarsdag met 'n onvergeetlike Ziplinerit gevier het.
'n Groot dankie gaan aan die personeel van die Zipline vir hul vriendelikheid en hulpvaardigheid.
Chris Pretorius op die zipline.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'