MOSSELBAAI NUUS - Ouma Harriet Visagie van Mosselbaai het onlangs haar 80ste verjaarsdag gevier.
Sy is al vir 18 jaar 'n weduwee en spog met ses kinders (drie dogters en drie seuns), 16 kleinkinders, 12 agterkleinkinders en een agter-agterkleinkind.
Saam met haar op die foto tydens haar verjaarsdagviering is van links, Cathleen Mcharty, raadslid Rosina Ruiters en haar "hansseun", Malcolm de Jager.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'