MOSSELBAAI NUUS - Meghan, dogter van Tom en Helmien Meiring en Raymond, seun van Vernon en Suretha Pretorius van Ladismith, Wes-Kaap is onlangs in die huwelik bevestig.
Meghan se ouma Maxie Willemse van Hartenbos het die huweliksbevestiging op Wildernis waargeneem.
Die paartjie woon op Groot-Brakrivier.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'