MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - By Benevolent Park, neem inwoners ten spyte van die Covid-19-pandemie en sy beperkings groot inisiatief om mekaar op te beur.
Die inwoners maak bemoeienis met mekaar se verjaarsdae en ander geleenthede ter ondersteuning van verswakte inwoners, soos in die siekeboeg, word ook gehou.
Kyk 'n video hieronder:
Monty Abrahams van Benevolent Park het Juniemaand afgesluit deur 'n groot mylpaal te vier toe sy op 27 Junie 80 jaar oud geword het.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'