'n Sakeman van Ceres het die ou lokomotief intussen gekoop en sy word nou in Mosselbaai tot haar oorspronklike glorie herstel. Om te sien of sy genoeg druk kan opbou om al die nodige druktoetse te slaag voordat sy weer die lang pad Ceres toe aandurf, moet hulle met ou olie haar weer brand maak.