Die aanval op Jacolene du Preez het op 8 Junie plaasgevind nadat die 5 verdagtes uit 'n fasiliteit vir minderjarige verhoorafwagtendes in George ontsnap het.
Du Preez is herhaaldelik met 'n klip, in onder meer haar gesig, geslaan.
Hulle bly in aanhouding.
Die saak is uitgestel tot 30 Julie.
- 5 in hof vir wrede aanval op kunstenaar
- Juveniles known to be violent criminals
- Brutal attackers in court
- Opvolg: Albertinia-vrou wreed aangerand
- Ontsnaptes val vrou aan
- Plaaslike kunstenaar aangerand
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'