Update
MOSSELBAAI NUUS - Die hoofpastoor van ‘n kerk op Mosselbaai het vandag vlugtig in die Mosselbaai -streekhof verskyn op agt aanklagte van verkragting.
Die 60-jarige verdagte het gister onskuldig gepleit op die aanklagte teen hom.
Gemeenskapslede het buite die hof saamgedrom en ‘n gebed gedoen.
Die saak is egter uitgestel vir verdere verhoor vanaf 3-5 Maart.
Vorige artikel:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’