MOSSELBAAI NUUS - Lede van die gemeenskap binne die bedieningsarea van die KwaNonqaba-polisiestasie en buurtwaglede wat die stasie ondersteun, het vanmiddag deelgeneem aan ‘n vreedsame, nie-politiese optog om verbeterde geriewe by dié stasie te beding.
Munisipale raadslede waaronder die onderburgemeester, raadsheer Dirk Kotzé, het ook deelgeneem.
‘n Petisie met meer as 2000 handtekeninge is aan die stasiebebelvoerder, lt kol Azisa Mandongana oorhandig.
'n Vreedsame optog om verbeterde geriewe by dié stasie te beding het vanmiddag plaasgevind.
Foto's: Cornelle Carstens
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'