MOSSELBAAI NUUS - Die Mosselbaai-ontspanningsklub reik elke jaar uit na minderbevooregte mense deur onder andere dagtoere en partytjies te onderneem.
Hierdie jaar sal dit dieselfde wees sodra die inperking opgeskort word. Lede van die klub is reeds besig met fondsinsamelings.
Die bestuur vestig die gemeenskap se aandag daarop dat slegs die persone op die foto by magte is om namens die klub enige donasies te ontvang.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'