Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Shawn Smith was vanoggend in Louis Fourieweg naby die brandweerstasie met sy motor onderweg toe sy paneelbord-kamera ‘n ongeluk opgeneem het.
Die ongeluk het ongeveer 08:48 plaasgevind. Mosselbaai Nooddienste was op die toneel. Smith kon egter nie stop nie.
Niemand is in die ongeluk beseer nie en geen verdere inligting is beskikbaar nie.
VIDEO: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'