MOSSELBAAI NUUSFLITS - Digte mis en slierte reën was waarskynlik die oorsaak van 'n ongeluk omstreeks 04:00 vanoggend.
Die ongeluk het in die Robinsonpas, rigting Mosselbaai, plaasgevind.
Geen beserings is sover bekend opgedoen nie.
Mosselbaai se Brand en Rampbestuurspersoneel het reageer en die motoris te hulp gesnel.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'