MOSSELBAAI NUUS - 'n Wyfie olifantrob het Mosselbaai die afgelope naweek besoek.
Die rob is Kai gedoop en het vir drie dae by die Mosselbaai hawe vertoef.
Fotograaf Tersia Marais het hierdie foto van Kai geneem.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'