Update
RIVERSDAL NUUS - Na wat verneem word is Storm Smorenburg gisteraand oorlede.
Dié matriekleerder van die Hoër Landbouskool Oakdale was breindood verklaar na ‘n fratsongeluk Donderdagoggend.
Besonderhede oor sy begrafnisdiens is nog nie bekend nie.
Lees 'n vorige artikel: Min hoop vir Oakdale-leerder
'Ons bring jou die nuutste Hessequa, Tuinroete nuus'