MOSSELBAAI NUUS- Die Norwegian Dawn, 'n moderne megaskip met elke denkbare besienswaardighed aan boord, is tans in Mosselbaai waters.
Die passasierskip word gereeld tussen Bermuda en die Karibiese Eilande gesien.
Meer as 2 000 passasiers kan op die skip vakansie hou en daar is minstens 1 000 personeel aanboord.
Volgens inligting is die boot in 2002 gebou.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’