GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Nasionale biblioteekweek vind vanaf 14 - 18 Maart plaas. Die Ellen van Rensburg-biblioteek op Groot-Brakrivier hou 'n boekbekendstelling vir die skrywer, Sidney Gilroy.
Die geleentheid vind op Maandag, 14 Maart om 11:00 plaas.
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'