OPVOLG: Beide bane van die N2 naby Klein-Brakrivier is weer oopgestel vir verkeer. Dit volg op 'n ongeluk vroeër vanmiddag in die rigting van George. Twee mense is met beserings na 'n hospitaal geneem. Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie.
GARDEN ROUTE | KAROO NEWS - Due to a motor vehicle accident which occurred on the N2 near Klein Brak River, both lanes of the N2, in the direction of George, have been closed temporarily.
Motorists have been advised to be cautious.
TUINROETE| KAROO NUUS - Beide bane van die N2 naby Klein-Brakrivier is in die rigting van George gesluit na 'n ongeluk wat ongeveer 13:00 plaasgevind het.
Die omstandighede van die ongeluk is nog nie bekend nie.
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’