MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaaiers kan môre gerus weer by Voorbaai gaan kyk hoe die gerestoureerde stoomlokomotiewe hul pluime wit stoom die lug instuur.
Op Saterdag om 08:30 gaan daar weer aksie by Voorbaai te siene wees wanneer 'n stoomlokomotief, wat vir 'n Australiese eienaar gerestoureer is, finaal afgegee word.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'