Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - ‘n Trekker het vanoggend in die see by Munro’s Bay op Mosselbaai beland.
Die omstandighede van die voorval is nog nie aan die Mossel Bay Advertiser bekend nie.
Plaaslike wegsleepdienste het die trekker uit die water by die sleephelling, naby die ou seiljagklub gehaal.
VERSKAFDE VIDEO:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’