Munisipale woordvoerder mnr Harry Hill verduidelik hoekom:
“Die beurtkragsituasie is steeds dieselfde as wat ons vantevore verduidelik het, naamlik dat Eskom bepaal wanneer dit plaasvind, en dat Eskom self die afskakeling doen.
“Eskom laat die Voorbaai/Bayview-gebied aanbly sodat die pomp van diesel van Voorbaai af na die Gourikwa-kragstasie agter PetroSA nie onderbreek word nie.