MOSSELBAAI NUUSFLITS - Motoriste wat tans op die N2 tussen Mosselbaai en Albertina reis, moet let op die nat en mistige weertoestande.
Nooddienste was kort gelede op die toneel na 'n motorongeluk op 'n draai voor die Gouritzrivierbrug.
Een van die bane moes vir verkeer gesluit word.
Volgens inligting, is daar geen ernstige beserings aangemeld nie.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'