Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Lede van die Memorable Order of Tin Hats (MOTHS) van die Tuinroete Motorcycle Association (MMA) het vandag, Saterdag 12 November, 'n Herdenkingsdagparade-rit vanaf George na Mosselbaai gehou.
Die motorfietsgemeenskap het 'n ontbytrit, 'n massa motorfietsrit en 'n parade gehad waartydens diegene van die omgewing wat hul lewens tydens verskeie oorloë verloor het, vereer is.
FOTOGALERY: MMA hou Herdenkingsparaderit
VIDEO - Afvuur van die kanonne by die senotaaf:
Lees meer in Vrydag, 18 November se Mossel Bay Advertiser.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'