MOSSELBAAI NUUS - Op Sondag, 10 April gaan motorfietsryers om 09:45 vanaf die Langeberg Mall op Mosselbaai bymekaarkom om geld in te samel vir die projek, Run for the Son.
Die projek word deur die Christelike Motorfietsvereniging georganiseer sodat daar bewusmaking vir motorfietsryers se veiligheid landswyd is.
Enige motorfietsryers is welkom om deel van die saamtrek te wees en word genooi om saam met die groep vanaf die winkelsentrum op 'n roete deur die dorp te vertrek.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'