MOSSELBAAI NUUS - 'n Motorfiets van Checkers 60 en 'n voertuig het vanmiddag, op Vrydag, 24 Maart op die hoek van 11de Laan en Louis Fourieweg gebots.
Die voorval het om ongeveer 13:20 plaasgevind en noodvoertuie is na die toneel ontbied.
Dit is tans nie bekend wat die aard van die bestuurders se beserings is nie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’