Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Op Mosselbaai woel die strande en strate soos inwoners en besoekers die openbare vakansiedag geniet.
Sommige het hulle tradisionele uitrustings aangetrek om Erfenisdag te vier, terwyl ander weer om ‘n braaivleisvuurtjie ‘n ander deel van die Suid-Afrikaanse erfenis gevier het as Nasionale Braaidag.
FOTOGALERY: MOSSELBAAI VIER ERFENISDAG
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'