MOSSELBAAI NUUS - Keenan Moses (30), oud-leerder van Hoërskool Punt en opvoeder by Hoërskool George het op 18 Junie sy meestersgraad in Opvoedkundige Sielkunde deur UNISA verwerf.
Sy skripsie fokus hoofsaaklik op dissipline in voorheen benadeelde skole.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'