Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Mosselbaai se feesliggies is gisteraand (Saterdag 8 Desember) amptelik aangeskakel.
Mosselbaai en sy mense het tydens 'n feestelike program die besoekers verwelkom met 'n puik aand in die Harry Giddey-park.
Die Mosselbaai Munisipaliteit bied jaarliks dié geleentheid aan.
Kyk 'n video hieronder.
Mosselbaai se feesliggies is aan!
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'