MOSSELBAAI NUUS - Gerrie Pretorius, met sy groot hart vir Mosselbaai kuier weer môre, 8 Mei om 19:30 in die program Leef Jou Reis, op Mosselbaai.
Volgens die voorskou, neem Mosselbaai se trotse blaasorkeste die voorgrond en is daar ook ‘n kollig op motorsport en –versamelaars in die omgewing.
Die program word op DSTV-kanaal, 144 uitgesaai.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'