MOSSELBAAI NUUS - Danny-Saai Saayman, DA-raadslid en oudleerder van Hillcrest is gisteraand oorlede.
Saayman was geliefd onder inwoners van Mosselbaai en was 'n bekende gesig op die dorp.
Hy was getroud met Amanda Saayman.
Die omstandighede van sy dood is nog nie bekend nie.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'