ALBERTINIA NUUS - Albertinia en omgewing se inwoners kan gerus regskuif vir lekkerleesvermaak oor naweke, want die Mossel Bay Advertiser sal voortaan ook in dié omstreke beskikbaar wees.
Enige persoon wat graag die Mossel Bay Advertiser wil kry, kan gerus met die verspreider, Heinrich Fortuin (063 075 9239) kontak.
Verskaf gerus ook nuusbrokkies vir Heinrich, 'n bedrewe vryskutfotograaf, om seker te maak dit word gedek.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Tuinroete nuus'