Die stigting van 'n buurtwagstelsel, straatkomitees en witligpatrollies is van die sake wat aangespreek sal word.
Sakelui, inwoners en belangstellendes van De Bakke, Santos, Middedorp, Bo-dorp en die Mosselbaai Gholflandgoed word uitgenooi.
Belangstellendes wat deel wil vorm van die WhatsApp groep wat daagliks misdaadinligting sal ontvang, kan hul naam, adres en kontaknommer na 082 522 3280 deurgee.