Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Ford is die hoofborg by vanjaar se Tuinroete 4x4 Ekspo. Die publiek word ook die geleentheid gebied om met die voertuig 'n onvergeetlike rit op die Wild Track-baan mee te maak
Jan Jan Jan tree vanaand om 19:00 op in die groot tent en dan is daar nog twee dae oor wat die publiek hierdie 4x4 ervaring kan meemaak.
Sondag is onder andere Matthys Roets op die verhoog en Maandag Manie Jackson en Snotkop.
Buiten die 4x4-baan en die Ford Wild Track-baan is daar vir elkeen iets interessant om te kyk en te proe.
Sien julle daar!!!
Kyk gerus die kort video waar die manne gesels oor die uitmuntende voertuig.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’