Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Hartenbos spog met drie splinternuwe netbalbane. Die bane is in hul eerste fase gereed vir spel, met bykomende kleedkamers en ander geriewe wat volg.
Die Wes-Kaapse LUR van sport en kultuur, minister Anroux Marais het Saterdag, 2 Februarie, die bane amptelik geopen.
Kyk 'n video hieronder:
Dit sal deur netbalspelers van regoor die groter Mosselbaai gebruik word.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'