MOSSELBAAI NUUS - Mej Hartenbos Seefront 2021 in samewerking met BLOSS Media was 'n glans geleentheid wat op Woensdag, 29 Desember by die Walvissaal op Hartenbos plaasgevind het.
'n Skoonheid van Middelburg, Mpumalanga, Nadia Cloete (22) is as Mej Hartenbos Seefront gekroon.
Die eerste prinses is Mikayla Klerck en tweede prinses, Liandi (Pixie) van Wyk.
Links is Mikayla Klerck wat as eerste prinses gekroon is en regs is die tweede prinses, Liandi (Pixie) van Wyk. Foto: Delucia Swanepoel
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'