WES-KAAP NUUS - Sedert Suid-Afrika drie dae gelede op slot geplaas is, is reeds meer as 603 motoriste op die Wes-Kaap se paaie in hegtenis geneem omdat hulle nie die regulasies ingevolge die Wet op Rampbestuur nakom nie.
Verkeershoof Kenny Africa doen ‘n beroep op inwoners om gehoor te gee aan die regulasies.
Luister hier na Kenny Africa se beroep op inwoners.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'