MOSSELBAAI NUUS - Marshstraat is vroegoggend gesluit nadat diesel op die padoppervlak beland het.
Mosselbaai se onderskeie nood- en wetstoepassingseenhede is op die toneel en besig met opruiming.
Sodra die padoppervlak weer veilig is, sal dit weer vir verkeer oopgestel word.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'