GLENTANA NUUS - 'n 23-jarige man het vroeër vanaand, 26 Desember, by Glentana verdrink.
Volgens die polisie op Groot-Brakrivier is die man van Kaapstad af en was hier met vakansie.
Die verdrinking het tussen 20:00 en 21:00 plaasgevind. Die omstandighede is nog nie bekend nie.
Meer besonderhede sal verskaf word sodra dit bekend is.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’