MOSSELBAAI NUUS - 'n Twee-en-sewentig-jarige man het Vrydagaand aan 'n hartaanval voor 'n laerskool naby die Punt beswyk.
Nooddienswerkers het die man op die toneel dood verklaar.
Die oorledene se identiteit is nog nie bekend gemaak nie.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'