Die 40-jarige vrou het na bewering glo aan haar tweejarige kind vir ‘n geruime tydperk ‘n oordosis antidepressante gegee.
Die dogtertjie is onderontwikkel en is vir ‘n tydperk in ‘n plaaslike hospitaal behandel. Sy is intussen in pleegsorg geplaas.
Die saak is uitgestel na 28 Januarie.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'